4×4 Versekering – Veldry Dekking

 

Alhoewel omvattende motorversekering voldoende dekking mag bied vir die meeste voertuig eienaars, sou jy dalk ‘n 4×4 versekering uitbreiding op jou polis wou insluit of selfs ‘n spesialis veldry versekeraar oorweeg.

Wanneer jy jou 4×4 van die teerpad af vat of oor die landsgrense neem, word jy en jou voertuig blootgestel aan verskeie risikos wat jou duur te staan kan kom.

4×4 Versekering Bied Dekking Vir:

  • Noodherstelwerk
  • Wenas en herwinningstoerusting
  • Repatriasie kostes
  • Wrakverwydering
  • Bluskoste
  • Uitgebreide dekking wat meer Afrika-lande insluit.

Verskeie Suid-Afrikaanse versekeraars kan ‘n uitbreidingsklousule by jou bestaande omvattende motorversekering polis voeg om 4×4 en veldry dekking in te sluit.

Die volgende SA versekeraars spesialiseer egter in 4×4 versekering:

  • Cross Country
  • TUFFSTUFF

Ook verwys na as:  4×4 Dekking, Veldry Versekering