Dekking Vir Motorbande

 

Skade aan jou motor se bande wat aangerig word as gevolg van hard rem trap, snye, band wat bars, slaggate of ‘n ongelyke padoppervlak word gewoonlik nie gedek op jou motorversekering polis nie.

Motorband Versekering help met die herstelkoste of vervanging van jou motor se bande en sluit balansering en wielsporing in.

Slytasie is uitgesluit en verbetering geld (persentasie-berekening van die oorblywende loopvlak van die band).

Ook verwys na as:  Versekering Vir Motorbande, Bande Dekking, Bande Versekering