Motorhuur Polis

 

Wanneer jou voertuig in ‘n motorongeluk betrokke is, gekaap word of gesteel is, kan jy vir ‘n geruime tyd sonder vervoer wees terwyl jou eis afgehandel word en/of jou voertuig herstel word.

Sluit ‘n motorhuur opsie in by jou motor versekering polis sodat jy ononderbroke kan voortgaan met jou dag-tot-dag aktiwiteite.

Party polisse bied ook die opsie om motorhuur in te sluit vir meganiese onklaarraking sowel as wanneer jou motor gediens moet word.