Voltooi Die Vorm

 

Ons Skakel Jou

 

Kry Jou Kwotasies

 

Padbystanddiens

 

24-Uur padbystand dekking is ingesluit op meeste motorversekering polisse in Suid-Afrika of is beskikbaar as opsionele dekking.

Hierdie tipe produkte bied bystand met die insleep van jou voertuig na die naaste handelaar, werkswinkel of paneelklopper in geval van meganiese onklaarraking of ‘n motorongeluk.

Padbystand sluit gewoonlik dekking in vir die volgende:

  • pap battery
  • pap band
  • sleutelmakers
  • brandstof
  • akkommodasie
  • mediese bystand