Persoonlike Ongevalle Dekking

 

Bied dekking in die geval van dood of permanente ongeskiktheid veroorsaak deur toevallige besering van die versekerde wêreldwyd.

Ontvang tot R100 000 om jou of jou gesin by te staan met mediese en ander uitgawes.

Dekking word beperk tot persone tussen die ouderdom van 18 en 65 jaar.