Gesinsbeskermer

 

‘n Doodsvoordeel wat ontwerp is om dekking te bied aan jou gesin in geval van dood.

Bied dekking teen toevallige dood of dood a.g.v. siekte, insluitende HIV/Vigs.

Die basiese produk dek slegs die versekerde.

Ander opsies is beskikbaar wat dekking bied aan die versekerde, sy/haar gade en kinders.