Krediettekort Versekering

 

“Top-Up” Dekking bied dekking teen krediettekort sou jou voertuig gesteel of afgeskryf word.

Ingeval die uitbetaling wat jy van jou versekeraar ontvang nie die uitstaande bedrag volgens jou finansieringsooreenkoms dek nie, sal die krediettekort polis die verskil betaal.

Ook verwys na as:  Top Up Versekering