Motorversekering Kwotasies

 

Voltooi die vorm vir ‘n motorversekering kwotasie.

Indien benodig, kan dekking ingesluit word vir huisinhoud, geboue en alle risiko items.

Met meer as 65% van voertuie op Suid-Afrikaanse paaie wat nie verseker is nie, is dit ‘n enorme risiko om te bestuur sonder motorversekering.  Sonder die nodige motor versekering ten tye van ‘n ongeluk, sal jy self moet opdok vir enige skade aan jou voertuig en kan jy boonop ook nog aanspreeklik gehou word vir die skade aan die ander party se motor.

Dit is nie die risiko werd nie.  Kry ‘n motorversekering kwotasie vandag en geniet dekking en gemoedsrus.