Padongelukfonds Dekking

 

Ontvang 100% van die bedrag betaalbaar deur die Padongelukfonds en geniet beskerming teen onvoorsiene fooie in die geval van ‘n motorongeluk.

Wat Jy Kry:

  • Gratis regsverteenwoordiging, administrasie en bestuur van eise.
  • Gratis vereiste regsmediese en aktuariële verslae.
  • 100% uitbetaling deur die Padongelukfonds in jou sak.