Slegs Derde Party Versekering

 

Die mees basiese vorm van motorversekering in Suid-Afrika.  Bied slegs dekking vir toevallige skade, veroorsaak deur die versekerde, aan ‘n derde party se eiendom.  In die meeste gevalle word hierdie dekking slegs aanbeveel vir ouer voertuie met ‘n relatiewe lae waarde en ten volle betaal is.

Hierdie is ook die mees bekostigbare motorversekering opsie beskikbaar in Suid-Afrika, maar bied nie dekking vir verlies van of skade aan die versekerde se voertuig nie.

Met meer as 70% van voertuie op ons paaie wat nie verseker is nie, behoort 3de party versekering verpligtend te wees.

Let Wel: Indien jou voertuig gefinansier word, is jy kontraktueel daartoe verbind om jou motor omvattend te verseker vir die volle termyn van die ooreenkoms.

Dekking Sluit In Verlies Of Skade Veroorsaak Deur

– Skade aan ‘n derde party se voertuig