For the English version, go to: Car Insurance

Motorversekering Suid-Afrika

Verseker Jou Motor

 

Bespaar op jou korttermynversekering premie deur ‘n aanlyn motorversekering kwotasie te kry.  Indien jy sou verkies, kan jy ook jou huisinhoud, geboue ens. insluit op jou polis.

Verskeie opsies is beskikbaar vir bekostigbare premies op jou motor.  Indien finansieël moontlik, kan jy jou bybetaling verhoog wat ‘n verlaging in jou motor se premie tot gevolg mag hê.  Die oornag parkering van jou voertuig kan ook jou premie beïnvloed.  ‘n Voertuig wat in die straat parkeer word se risiko vir inbraak en diefstal is byvoorbeeld heelwat hoër in vergelyking met ‘n motor wat in ‘n toesluit motorhuis oornag.  Omvattende dekking kos ook meer as Beperkte en Slegs 3de Party dekking.

Die gereelde bestuurder se ouderdom, datum van sy/haar bestuurderslisensie uitreiking en eisvrye jare word ook in ag geneem met die berekening van motorversekering kwotasies.

Benodig meer inligting voordat jy jou motor verseker?

Ook verwys na as:  Motor Versekering, Kar Versekering, Voertuig Versekering, Motor Assuransie

Meer Oor Motorversekering:

Tipe Dekking

Verskeie dekkingsopsies is beskikbaar vir motorversekering.  Van omvattende dekking, beperkte dekking tot slegs 3de party  dekking.

Bybetalings

Wat is ‘n bybetaling?  Wanneer moet jy dit betaal asook ‘n verduideliking van die verskillende bybetalings van toepassing op motorversekering in Suid-Afrika.

Motorongelukke

Is jy bewus van die stappe om te volg (en watter nie!) wanneer jy in ‘n motorongeluk betrokke is?  Stap-vir-stap prosedures om te volg na ‘n ongeluk.

Motorversekering Eise

Watter items is gewoonlik in- en uitgesluit op ‘n korttermynversekering polis, asook hoe om ‘n eis in te dien na ‘n ongeluk of verlies.

Goedkoop Motorversekering

Wens jy het ‘n paar ekstra rande in jou sak gehad?  Vind uit hoe jy jou motorversekering premie kan verlaag asook die gevolge wat dit kan inhou.

Motorversekeraars

Suid-Afrikaanse versekeraars wat aanlyn motorversekering bied.  Kies die maatskappy wat die beste aan jou behoeftes en begroting voldoen.

Versekering Vir Vroue

Betaal jy minder vir motorversekering omdat jy ‘n vrou is? Vind uit of dit waar is, asook hoe jy selfs meer kan bespaar oor die langeduur.

Padbystanddiens

Bied bystand met die insleep van jou voertuig in geval van meganiese onklaarraking of ‘n motorongeluk.

Gesinsbeskermer

‘n Doodsvoordeel wat ontwerp is om dekking te bied aan jou gesin in geval van dood.

Motor Afskryf Booster

Kry ‘n 10%, 20% of 30% addisionele bedrag wat uitbetaal word in die geval van ‘n totale verlies.

Persoonlike Ongevalle

Dekking in die geval van dood of permanente ongeskiktheid veroorsaak deur toevallige besering van die versekerde.

Top Up Versekering

Bied dekking teen die krediettekort wat mag ontstaan tussen die uitbetaling van jou versekeraar en die aflosbedrag by jou finansieringsinstansie sou jou voertuig gesteel of afgeskryf word.

Motorhuur Polis

Sluit ‘n motorhuur opsie in by jou polis om voort te kan gaan met jou daaglikse pligte terwyl jou eis afgehandel word.

Versekering Ombudsman

Die Ombudsman tree as bemiddelaar op tussen die versekerde en die versekeraar om ‘n dispuut tussen die twee partye op te los.

Omvattende Motorversekering

Bied die meeste dekking vir jou voertuig op ‘n korttermynversekeringspolis.  Lees meer oor wat gedek word onder hierdie opsie en of jy dit benodig.

3de Party, Brand en Diefstal Dekking

Bied minder dekking in vergelyking met omvattende dekking, maar steeds meer as Slegs 3de Party Versekering.  Vind uit hoe jy so kan bespaar.

Slegs 3de Party Versekering

Die mees basiese motorversekering dekking.  Kry meer inligting en besluit of hierdie opsie aan jou persoonlike behoeftes voldoen.

Vergelyk Motorversekering

Wil jy kwotasies vergelyk van die top motorversekeraars in Suid-Afrika?  Verskaf jou besonderhede hier en vergelyk kwotasies.

Motorversekering Kwotasies

Vir meeste mense is ‘n motor die tweede grootste aankoop wat jy maak.  Dit is dus uiters belangrik om te verseker daar is voldoende dekking ten tye van ‘n verlies.

Motorversekering Makelaars

‘n Goeie makelaar voorsien kliënte van onafhanklike advies m.b.t. verskillende produkte asook voordele beskikbaar, hanteer jou eise en wysigings.

Aanlyn Motorversekering

Niemand het deesdae tyd om kwotasies telefonies aan te vra of om ‘n konsultant te gaan sien nie en verkies dus om liewer aanlyn besigheid te doen in hul eie tyd.

Regsdekking

Kry toegang tot regsadvies van ‘n span professionele prokureurs wat namens jou optree.

Motor Afskryf Dekking

Verhoog die skadevlak voordat jou voertuig as onekonomies-om-te-herstel gesien word deur jou versekeraar.

Padongelukfonds Versekering

Ontvang 100% van die bedrag betaalbaar deur die Padongelukfonds en geniet beskerming teen onvoorsiene fooie in die geval van ‘n motorongeluk.

Verlaging Van Bybetaling

Verlaag die basiese bybetaling op jou motor met hierdie produk.

Dekking Vir Motorbande

Motorband Versekering help met die herstelkoste of vervanging van jou motor se bande en sluit balansering en wielsporing in.

Versekering Vir Skrape En Duike

Help jou om jou voertuig in ‘n uitstekende toestand te hou en bied beskerming teen onvoorsiene kostes wat verband hou met klein duikies en skrapies.

4×4 Versekering

Wanneer jy jou 4×4 van die teerpad af vat of oor die landsgrense neem, het jy addisionele dekking nodig om te verseker dat jou motor voldoende gedek sal wees tydens verlies of skade.